Vriende vanaf 2009

Die Percy Fyfe Nature Reserve (PFNR), een van die oudste natuurreservate in die provinsie, is geleƫ in die distrik Waterberg van Limpopo Provinsie, Suid-Afrika en is ongeveer 45 km na die suid-ooste van Polokwane, 30 km noord-oos van Mokopane en 250 km noord van Pretoria.

Die PFNR is vernoem na wyle mnr. Percy Poynton Fyfe, wat sy plaas geskenk het aan die Staat om gebruik te word vir die bewaring en omgewingsonderwys doeleindes.

Die onderhoud en goeie bestuur van die Percy Fyfe en Witvinger natuurreservate is ons grootste belang.

Die Vriende van Percy Fyfe en Witvinger natuurreservate werk op ‘n lidmaatskap basis. ‘n Vriend van Percy Fyfe is iemand wat iets doen om tot die instandhouding en bewaring van hierdie unieke eko-stelsel by te dra.